Bedrogbewustheid
Daar was onlangs pogings om gebruikers te bedrieg deur die ongemagtigde gebruik van die Omnia handelsmerk op e-poskommunikasie vanaf gratis e-posrekeninge.
Omnia gebruik glad nie gratis e-posadresdienste soos gmail-, yahoo- en email.com in die verloop van hul besigheid nie.
Meld asseblief enige verdagte e-posse of bedrogpogings by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. aan.
Wat is Uitvissing?
Uitvissing is wanneer kuberkriminele bedrieglike e-posse stuur wat voorkom asof dit van regmatige bronne afkomstig is, in ‘n poging om sensitiewe inligting soos gebruikersname, wagwoorde en kredietkaartbesonderhede (en geld indirek ook) te verkry.
Rapportering

Anonieme wenke
Tolvrye nommer | 0800 21 2738 |
Gratis faks | 0800 00 7788 |
Unieke e-pos | Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Gratis pos | Tip-offs Anonymous KZN 138 Umhlanga Rocks 4320 |