INLIGTINGSENTRUM

Oranges [photo] 

Spesialiteitsprodukte

Beter wortelontwikkeling

KELP-P-MAX™ en K-HUMATE™ verseker beter wortelontwikkeling vir kragtige saailinge.


Die saailing aan die linkerkant is nie behandel nie.


Die tweede saailinglaai onder links is met ‘n KELP-P-MAX® en K-humate oplossing behandel, terwyl die res onbehandeld gelaat is.

Reference: Verwysing® Nuusbrief, Somer 2011