Voete op die plaas
Ons besigheidsmodel word gelei deur ons “Voete op die Plaas” benadering. Dit dien as ‘n filosofie wat suiwer op gehalte verhoudings met ons kliënte gegrond is.
Met ander woorde, ons prioriteit is om ons navorsing en tegnologiese voorsprong tot voordeel van ons kliënte te deel, soos in die terugvoer hieronder gesien kan word.